Tuisblad

Ons is geleë in die voorstad Dan Pienaar, binne loopafstand van die inkopiesentrum te Preller Plein, waar daar verskeie restaurante, kitskosrestaurante, ander besighede en Sentraal Hoërskool is. Ons is ongeveer 5 km van die Botaniese tuine, Grey Kollege, Oranje Meisieskool, Sentrale Universiteit (Technikon) Stadion Swembad, Tempe, Universiteit, Vodacom Park en die middestad af, en ook net 8.6 km van die lughawe, gholfbane, ens. af.

photo-1433208406127-d9e1a0a1f1aa

ALLE kamers met lugreëling, DStv, en suite-badkamers, yskas, elektriese komberse in die winter, koffie- en teemaakgeriewe. Stryk-yster/plank, haardroeër op aanvraag.